{"product_id":"9781991241221","title":"`n Tweede kans","description":"\u003cp\u003eLiefde en ambisie kan nie saam realiseer nie.\u003cbr\u003e'n Tweede Kans is 'n passievolle verhaal van liefde, opofferings en die najaag van drome. Damian Cooper is nie net toegewyd aan sy rugbyloopbaan nie, maar ook aan die familieplaas en die teelprogramme op Nyathi. Sy lewe is sorgvuldig beplan totdat hy Lynn Marie Brown ontmoet, 'n ambisieuse prokureur wat haar Meestersgraad in Australië wil behaal.\u003cbr\u003eDie konneksie is onmiddellik, intens en onmoontlik om te ignoreer. Damian en Lynn se begeertes bots met hul drome en beide word gedwing om moeilike besluite te neem. Liefde en ambisie kan nie saam realiseer nie.\u003cbr\u003eDie noodlot en 'n onverwagte Kupido het maande later ander planne. Die aantrekkingskrag tussen Damian en Lynn is nog net so sterk. Weer 'n keer word hulle geteister met 'n onmoontlik keuse.\u003cbr\u003eIn hierdie liefdesverhaal delf Francine Beaton in twee siele wat saamgebring en geskei word deur hul eie drome. Gaan Damian en Lynn 'n manier vind om hul liefde en persoonlike aspirasies te vervleg? Kry die antwoord in 'n Tweede Kans, 'n storie van liefde, verlies, en die onteenseglike soeke na liefde.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Francine+Beaton\" class=\"contributor-link\"\u003eFrancine Beaton\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Francine Beaton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382981542051,"sku":"9781991241221","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991241221_fc7d58f9-bf92-4abe-8c89-b05bd1ff43d2.jpg?v=1776619763","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991241221","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}