{"product_id":"9781991241351","title":"`n Stukkie blou hemel","description":"\u003cp\u003eHulle mag dalk stiefbroer- en suster wees, maar daar was geen liefde tussen Marcus Walker en Annie Sinclair nie. Marcus het deeglik daarvan seker gemaak. Hy het sedertdien die prys daarvoor betaal.\u003cbr\u003eAnnie het vyf jaar in self-opgelegde ballingskap in New York gebly. Toe haar huwelik eindig, keer Annie en haar dogter terug na Blouberg om weer heel te word.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eOm Annie vir die eerste keer sedert haar troue te sien, was ŉ skok vir Marcus. Hy het net begin om weer die stukkies van sy lewe op te tel en was nog nie gereed om Annie te sien nie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVir twee jaar het Marcus in die agtergrond gebly en gekyk hoe Annie weer heel word. Toe dit gebeur, was Marcus daar. Was Annie gereed of het Marcus sy tweede kans verloor om hul stukkie blou hemel op Blouberg te vind?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Francine+Beaton\" class=\"contributor-link\"\u003eFrancine Beaton\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Francine Beaton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382853877923,"sku":"9781991241351","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991241351_ffc246a7-43b4-47a8-8483-dd487a14eb19.jpg?v=1776619773","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991241351","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}