{"product_id":"9781991241375","title":"Klein Bietjie Blou","description":"\u003cp\u003eKan geheime 'n familie verenig of uitmekaar skeur?'\u003cbr\u003eAdam Walker voel soos ŉ vreemdeling in sy gesin en dit is alles sy eie skuld. Vir jare verberg hy al ŉ geheim van sy hegte gesin. Hoe kan Adam hulle in sy vertroue neem as sy geheime plesiertjies sy familie uitmekaar kan skeur?\u003cbr\u003eNicola Evans arriveer op Blouberg as die nuwe bemarkings- en funksiekoördineerder met haar eie geheimpies maar tog kry die vrou met die bosgroen oë reg wat niemand nog vantevore kon doen nie. Sy slaag daarin om die muur wat Adam om hom gebou het af te breek. Nicky is ŉ versoeking wat Adam nie kan weerstaan nie.\u003cbr\u003eGeheime kan nie vir altyd verborge bly nie. Die waarheid seëvier altyd. Nicky moet ŉ keuse maak wanneer Adam die grootste struikelblok van sy lewe moet trotseer: Bly sy om hom te help of vlug sy met haar geheim nog veilig?\u003cbr\u003eKan Nicky die kans waag om Adam te help om vir eens en altyd los te breek van die kettings wat hom aan sy verlede vashou?'\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Francine+Beaton\" class=\"contributor-link\"\u003eFrancine Beaton\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Francine Beaton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382981771427,"sku":"9781991241375","price":180.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991241375_9c2c341a-6143-4dc6-aede-53cd9c2be43a.jpg?v=1776619777","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991241375","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}