{"product_id":"9781991241764","title":"Jakes se geheim","description":"\u003cp\u003e'Fokus! Hou jou oog op die bal en bly weg van vroumense.'' As 'n professionele rugbyspeler het Jakes du Plessis se mantra nog altyd goed gewerk. Tydens 'n besoek aan Denver vir terapie, dreig ŉ ontmoeting met Angie Summers om Jakes se planne omver te gooi. Spoke uit sy verlede herinner hom hoekom hy nie uitgeknip is vir 'n verhouding nie en hy vlug terug na Suid-Afrika.\u003cbr\u003eToe Angie vir Jakes du Plessis ontmoet, was sy verbaas deur die emosies wat die groot Suid-Afrikaner ontlok, veral omdat sy nog 'n ander man se ring dra.\u003cbr\u003eDie noodlot het egter ander planne. Vlug het nie gehelp nie aangesien Angie in Suid-Afrika opdaag, oënskynlik om haar broer te help, maar ook in die hoop om Jakes te oortuig om hulle 'n kans te gee.\u003cbr\u003eKan Jakes sy verlede begrawe en Angie 'n tweede kans gee? Kan Angie daarin slaag om Jakes te oortuig dat liefde alles kan oorwin? '\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Francine+Beaton\" class=\"contributor-link\"\u003eFrancine Beaton\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Francine Beaton","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382853320867,"sku":"9781991241764","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991241764_efe490a0-8694-4c7f-aa00-fd97a3a8a006.jpg?v=1776619782","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991241764","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}