{"product_id":"9781991245229","title":"Die kerk met die verkeerde baas","description":"\u003cp\u003eDie Bybel is “die fondament van die apostels en profete, met Christus Jesus self as hoeksteen” (Ef. 2:20). Teologiese liberalisme kom lê tussen die Bybel en die kerk soos ŉ balanseerbal en laat die kerk kantel. Liberalisme probeer om geloof te handhaaf, maar tegelykertyd rasionele ongeloof daarmee te balanseer. Wat het geword van die 'nou poort' en die 'smal pad' “wat na die lewe lei!” (Matt. 7:14)? Lidmate val daarom uit die kerk uit en ander volhard in sonde en gaan verlore.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie boek is geskryf aan jou wat steeds die kernwaarhede van die Bybel as die lig op jou pad wil hê. Jesus bid: “Heilig hulle deur die waarheid - u woorde is die waarheid” (Joh. 17:17).\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Gerhard+Mahne\" class=\"contributor-link\"\u003eGerhard Mahne\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Gerhard Mahne","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378636472483,"sku":"9781991245229","price":210.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":false}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991245229_2c602e62-4b7c-4fd8-979c-7aa181a6eaee.jpg?v=1776619786","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991245229","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}