{"product_id":"9781991256140","title":"`n Lewe hier","description":"\u003cp\u003e'n Lewe hier Gedagtes oor tyd en ander gawes bevat 'n keur uit die skrywes wat Saterdae onder die skrywersnaam RRV in die rubriek Geestelike\u003cbr\u003ewaardes in Die Burger en op Netwerk 24 se digitale platform verskyn het. Hoe eien ons hierdie lewe hiér en nóú toe as óns lewe Hoe onthou ons die verlede reg? Wat behels 'n lewe ook 'n lewe saam met ander wat in die teken van genade en dankbaarheid staan Hoe praat ons oor hoop te midde van donkerte en angs Hierdie is van die vrae wat in 'n Lewe hier ter sprake kom\u003cbr\u003eIn die Voorwoord tot 'n Lewe hier skryf Cas Wepener oor die skrywer en hierdie boek Vosloo lees wyd en hy sluit werklik 'n biblioteek vir die leser oop teologie en filosofie is gunstelingvelde maar so ook prosa en poësie. Groot denkers se insigte word op bevatlike wyse kompak vir die leser ontsluit.  Hy betrek ook films en musiek en reise en wyn Alles wat beleef word, is 'n bron Jy ontmoet medereisigers op die pelgrimstog van die lewe Ook reisigers wat ons voorgegaan het Mistici uit die Middeleeue en moderne monnike Filosowe deur die eeue Bybelkarakters en teoloë En kunstenaars van alle\u003cbr\u003egenres wat deur skoonheid soek na sin\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Robert+Vosloo\" class=\"contributor-link\"\u003eRobert Vosloo\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Robert Vosloo","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378616287395,"sku":"9781991256140","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991256140_f8be0fe5-3ab8-41da-9a6c-adac808cbb1c.jpg?v=1776619835","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991256140","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}