{"product_id":"9781991256195","title":"Hoe ver nog?","description":"\u003cp\u003eVir dertien Saterdae was Op Reis saam met Christine en Jacques ŉ ongelooflike reis saam met Jacques Botes en die luisteraars van Pretoria Fm Hoe ver nog? is ŉ samevatting, maar ook ŉ voortsetting van hierdie reis Dit bevat ŉ versameling kort vertellings en sketse, baie waarvan in Op Reis gedeel is, maar ook ŉ paar ander uit praatjies en skrywes wat elkeen iets wil vertel en ŉ prentjie probeer teken van ŉ reis\u003cbr\u003eHoever nog? vertel van reise van ŉ “ na een of ander “ Van ŉ aankom, ŉ afdraai, ŉ doodloopstraat, ŉ pletterlanding crash landing) van drome en reisplanne, van wag en wonder met baie vrae. Ons wonder dikwels, buiten “hoe ver nog?” en “is ons amper daar?”, oor “wat doen ek wanneer daar niks is wat ek kan doen nie?” Elke vertelling in Hoe ver nog? is ŉ reis op sy eie wat gebeur onder die genade sambreel van ŉ groter prentjie, ŉ groter storie ŉ reis van beplan en begin, van val en opstaan en weer begin, van herbereken, van heelword en herstel H oe ver nog? laat elke leser op nuwe paaie en plekke reis en aankom\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Christine+Shaw\" class=\"contributor-link\"\u003eChristine Shaw\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Christine Shaw","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47378616418467,"sku":"9781991256195","price":260.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991256195_c108b3ad-4b23-4223-8ba7-e81b5cef276a.jpg?v=1776619857","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991256195","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}