{"product_id":"9781991256225","title":"Claremont Daisy","description":"\u003cp\u003e“My geskiedenis onderwyser sê ::'Soort soek soort Hy sê die verskillende wildsbokke wei bedags saam, maar saans groepeer elke groep afsonderlik saam waar hulle oornag So bly die rooibokke, die blesbokke en die koedoes bymekaar sonder om met die ander bokke te meng ..””“Dit is 'n baie goeie voorbeeld, ou seun ..'n Volk moet suiwer bly anders verbaster hulle en beteken dit die einde van daardie volk\u003cbr\u003eOns groot plan om ons rassevraagstuk op te los gaan nog die wêreld laat regopsit\u003cbr\u003eHierdie was die denke van vele Suid Afrikaners in die Apartheid era Willie Hoods beskryf in sy roman CLAREMONT DAISY die verhaal van twee jongmense wat oor die kleurgrens heen verlief aak Ook herinner dit ons aan die donker tye in ons geskiedenis gedwonge verskuiwings die ontugwet paswette gewelddadige oproer \u003cbr\u003eMoet mens weer daaraan herinner word? Besluit maar self of die wêreld na 1994 ten goede verander het\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Willie+Hoods\" class=\"contributor-link\"\u003eWillie Hoods\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Willie Hoods","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381039480995,"sku":"9781991256225","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991256225_909bda4e-e60c-4da0-b245-44a9e0a69761.jpg?v=1776619861","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991256225","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}