{"product_id":"9781991256447","title":"Ina Rousseau - Digter van die kwiksilwerwoord","description":"\u003cp\u003eIn hierdie huldigingspublikasie word daar met vars oë gekyk na Ina Rousseau as digter, kortverhaalskrywer en vertaler. Sy was 'n eindeloos presiese en perfeksionistiese samevoeger van klinkende frases wat langsaam oor 'n tydperk van vyf dekades soos 'n koraalrif aangegroei het tot verse, digbundels en 'n indrukwekkende oeuvre. Haar heilsame, ambagtelike invloed is duidelik te bespeur in die werk van Afrikaanse digters sedert die tagtigerjare van die vorige eeu.\u003cbr\u003eRousseau se Engelse vertalings van haar eie gedigte is ook by hierdie bundel ingesluit. Dit is nog nêrens elders volledig gepubliseer nie.\u003cbr\u003eSy ontvang die Reina Prinsen Geerligsprijs voor Zuid-Afrika vir haar debuut Die verlate tuin (1954) en die Hertzogprys vir haar laaste selfstandige bundel 'n Onbekende jaartal (1995). Hierdie twee bekronings omkring as't ware haar skrywersloopbaan: 'n kwiksilwersirkel.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Daniel+Hugo+(Redakteur)\" class=\"contributor-link\"\u003eDaniel Hugo (Redakteur)\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Hertzogpryswenners\" class=\"contributor-link\"\u003eHertzogpryswenners\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Daniel Hugo (Redakteur),Hertzogpryswenners,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380381499555,"sku":"9781991256447","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991256447_e36b7df1-1157-42bc-929c-7417f389a0e8.jpg?v=1776619910","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991256447","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}