{"product_id":"9781991256676","title":"Hoop? Vir seker!","description":"\u003cp\u003eŉ Lewe deurspek met die trauma van verwerping, verpletterde drome, verlies van meer as een geliefde aan kanker, tienerselfdood, die alleen stryd met ŉ ongeneeslike siekte, prestasie gedrewenheid, professionele jaloesie en skyndood word later ŉ lewe van wondergenesing, wat lei na vergifnis, bevryding en ŉ unieke en passievolle derde kans op die lewe.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eDie leser word genooi om nie net die skrywer se lewensreis mee te maak nie, maar ook dié van mense op haar pad wat soortgelyke omstandighede, emosies en ervarings beleef het en om saam na hoop te soek en dit te beleef.\u003cbr\u003eDie leser word gekonfronteer met die ongenaakbaarheid van tyd en die noodsaaklikheid van vergifnis en vrymaking om sodoende te leef met passie en die sekerheid van 'n lewensdoel wat impak en 'n blywende verskil sal maak en dus 'n nalatenskap sal laat.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Trudie+Badenhorst\" class=\"contributor-link\"\u003eTrudie Badenhorst\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Trudie Badenhorst","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47375849029795,"sku":"9781991256676","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991256676_da226f76-b5ae-4923-801e-5eeeb0d5ea00.jpg?v=1776619958","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991256676","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}