{"product_id":"9781991256706","title":"Vrystaatstories","description":"\u003cp\u003eLiewe “Early Bird”, Dankie vir jou vooruitbestelling. Hierdie boek is beskikbaar vir aflewering einde Junie.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eHenning van Aswegen skryf volkstories en kinderverhale oor die Vrystaat se hartlike mense en interessante diertjies wat hy tydens sy ongebonde grootwordjare langs Virginia se magtige Sandrivier teëgekom het.\u003cbr\u003eIn Vrystaatstories ontmoet die leser vir Mossieman en Geronkie die Donkie wat die niksvermoedende inwoners van die Vrystaat onderwerp aan avonture en poetse, meesal met onvoorspelbare en humoristiese gevolge.\u003cbr\u003eElke storie en elke skets is oorspronklik, uniek en humoristies - en is geskik vir kinders van 8-80 jaar.\u003cbr\u003eKinders leer om nie ander kinders af te knou nie (bullying); om kinders en diere met respek te behandel, om teen niemand te diskrimineer nie, en nie lelik en afbrekend met ander te praat nie.\u003cbr\u003eSelfs die kleinste diertjies in die stories soos Mys die Muis, Spinne Spinnekop en 'n Dowe Paddatjie word met respek en empatie behandel.\u003cbr\u003eIn Vrystaatstories word lesers deel van die karakters se koeterwaals en manewales!\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Henning+van+Aswegen\" class=\"contributor-link\"\u003eHenning van Aswegen\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Henning van Aswegen","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381474672803,"sku":"9781991256706","price":380.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991256706_ea40d321-25d5-45f5-a939-d4028a7ae994.jpg?v=1776619971","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991256706","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}