{"product_id":"9781991256720","title":"Hallo Ma","description":"\u003cp\u003eHallo, Ma is ŉ verwerking van ŉ reeks rubrieke deur Chrisna Beuke-Muir wat die afgelope elf jaar in die Republikein se Ons Taal-rubriek verskyn het.\u003cbr\u003eIn die 84 briewe gesels sy met haar oorlede ma oor haar ervarings as letterkundedosent, dikwels in kombinasie met die Nederlandse literatuur, haar ervarings op die verhoog, en hoe Afrikaans ingewortel bly in Namibië, 'n land waar Engels die enigste amptelike taal is.\u003cbr\u003eIn die afsluiting van die briewe word die leser gekonfronteer met die skrywer se onsekerheid oor die Ander Dimensie waar haar ma haar nou bevind, waar daar nie meer soos deur 'n spieël in 'n raaisel nie, maar van aangesig tot aangesig gesien word.\u003cbr\u003eVan die briewe laat jou skaterlag - soos die een oor haar Strandveld -pa se sê goed: “Siestog, daai ou het aankapknieë soos 'n kombuiskuiken”.\u003cbr\u003eAnder is diep roerend oor die soms stormagtige verhouding met haar ma.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Chrisna+Beuke-Muir\" class=\"contributor-link\"\u003eChrisna Beuke-Muir\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Chrisna Beuke-Muir","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381387935907,"sku":"9781991256720","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991256720_789e66a1-cfdd-4634-ae08-eb340a7a7f23.jpg?v=1776619979","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991256720","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}