{"product_id":"9781991257437","title":"Baba se Doopbybel","description":"\u003cp\u003eStel jou klein kind bekend aan die wonders van geloof met Baba se Doopbybel. Kleurvol geïllustreer deur Honor Ayres, vleg hierdie betowerende versameling die belangrikste stories uit die Bybel saam tot 'n maklik-verstaanbare verhaal van die Christelike geloof. Die stories word gekombineer met 'n skatkis van pragtige kindergebede, wat jou kind deur oomblikke van nadenke, dankbaarheid en gebed sal lei.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVang elke kosbare oomblik in die baba rekordboek bladsye vas, en skep 'n blywende aandenking van jou kind se vroeë jare. Geniet die byvoeging van foto's van baba en die gesin. Vul die familiestamboom in - volg die wortels van liefde en geloof wat generasies aan mekaar verbind!\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBaba se Doopbybel is 'n gekoesterde aandenking wat jou kleinspan op hulle geestelike reis sal vergesel. Maak die bladsye oop en kyk hoe jou kind se hart en siel groei, terwyl julle die krag van geloof en familie omhels.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVir kinders tussen die ouderdom van 0 tot 7 jaar.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sally+Ann+Wrigh\" class=\"contributor-link\"\u003eSally Ann Wrigh\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sally Ann Wrigh","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382578069667,"sku":"9781991257437","price":250.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991257437_d7a0a462-371c-4396-a312-5c10e8659902.jpg?v=1776620066","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991257437","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}