{"product_id":"9781991261021","title":"Natuurwetenskappe 3-in-1","description":"\u003cp\u003eHierdie propvol, volkleurstudiegids help leerders om maklik vanaf basiese wetenskaplike konsepte tot die toepassing van kennis wat in die VOO-fase vereis word, te beweeg. Dit volg in die voetspore van die topverkoper Graad 9 Natuurwetenskappeboek.\u003cbr\u003eDit sluit in:\u003cbr\u003eOmvattende Vaardighede-afdeling,\u003cbr\u003eGeorganiseerde, maklik-om-te-volg Notas\u003cbr\u003eVrae per Onderwerp\u003cbr\u003eGedetailleerde Antwoorde\u003cbr\u003eVolkleurhardekopie en -eBoek\u003cbr\u003eSleutelkenmerke\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eVaardighede-afdeling:\u003cbr\u003estap-vir-stap verduideliking van die wetenskaplike metode\u003cbr\u003euitgewerkte voorbeeld van 'n wetenskaplike ondersoekvraag\u003cbr\u003egeïllustreerde opsomming van die voorstelling van data (tabelle\/grafieke\/diagramme)\u003cbr\u003euitgebreide lys van Aksiewerkwoorde om die fokuspunt van vrae te identifiseer\u003cbr\u003ekurrikulumgerigte, omvattende maar tog bondige NOTAS per Onderwerp\u003cbr\u003eduidelike, VISUELE OPSOMMINGS en ILLUSTRASIES\u003cbr\u003epragtige FOTO'S en BEELDE wat die teks verryk en belangstelling wek\u003cbr\u003estap-vir-stap, GEÏLLUSTREERDE PRAKTIKA met resultate en gevolgtrekkings\u003cbr\u003e'n wye reeks VRAE en ANTWOORDE per Onderwerp\u003cbr\u003egedetailleerde MEMO'S met handige wenke in 'n aparte boekie\u003cbr\u003eonderwyserWENKE regdeur die teks\u003cbr\u003eVERRYKING om kritiese denke te stimuleer en kurrikuluminhoud met die regte wêreld te verbind\u003cbr\u003eHierdie langverwagte nuweling bied 'n maklik-om-te-volg, betroubare inleiding tot die uiteenlopende onderwerpe wat in hierdie verpligte en uitdagende vak gedek moet word. Die leerdervriendelike styl ondersteun onafhanklike leer, prikkel nuuskierigheid vir die Wetenskappe en bou selfvertroue in die bemeestering van die inhoud.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+The+Answer+Series\" class=\"contributor-link\"\u003eThe Answer Series\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"The Answer Series","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47381226094755,"sku":"9781991261021","price":359.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781991261021_043ab605-42f7-44c9-abde-5f1d03d364c1.jpg?v=1776620079","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781991261021","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}