{"product_id":"9781997447047","title":"Kleintjies in die dieretuin","description":"\u003cp\u003eDis groot opwinding in die dieretuin: Die dierebabas is daar!\u003cbr\u003eDis lente en in die dieretuin wemel dit van al die kleingoed! Soos dit nou maar gaan met kleintjies, verdwyn die verkleurmannetjies se dogtertjie en Ignasius Peperment Krimpvarkie moet haar gaan soek. Maar so maklik is dit nou ook nie, want sy kan verkleur om net\u003cbr\u003esoos haar omgewing te lyk...\u003cbr\u003eOok die ander dierebabas het Natie se hulp nodig: Die erdvark- dogtertjie hou nie van rysmiere nie, die robdogtertjie wil nie swem nie en die klein flaminkie val om sodra hy aan die slaap raak. Ook maar goed dat Natie altyd 'n oplossing het!\u003cbr\u003e'n Vrolike storie oor 'n klein krimpvarkie met 'n groot verantwoordelikheid: Kan jy vir Natie help om die klein verkleurmannetjie te vind?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Sophie+Schoenwald\" class=\"contributor-link\"\u003eSophie Schoenwald\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eIllustrator\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Illustrator+G%C3%BCnther+Jakobs\" class=\"contributor-link\"\u003eGünther Jakobs\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Sophie Schoenwald","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47383061201059,"sku":"9781997447047","price":100.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781997447047_443fb132-0202-4eed-a179-bb14cf92bc8e.jpg?v=1776620132","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781997447047","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}