{"product_id":"9781997476139","title":"Beauty","description":"\u003cp\u003eNá agtien jaar se huwelik besluit die akademikus, joernalis en ma, Catherine Haig, om haar man vir 'n egskeiding te vra. Terwyl sy haar lewe en keuses heroorweeg, word sy gekonfronteer met die invloed van 'n geheim en 'n belofte uit haar jeug, asook die rol van die redakteur vir wie sy 'n rubriek skryf en haar ingewikkelde verhouding met 'n goeie vriendin.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eWanneer Catherine die stilte rondom geweld teen Zoeloevroue begin bevraagteken, trek sy ongewenste aandag op haarself en plaas sy haarself in gevaar. Haar ontmoeting met 'n voormalige sekswerker dwing haar verder om moeilike waarhede oor mag, skuld, trauma en vrouwees onder oë te sien.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eBeauty is 'n aangrypende roman oor moed, waarheid en menswaardigheid. Dit ondersoek die impak van stilte en die koste van eerlikheid in 'n wêreld waar die waarheid dikwels ongemaklik en selfs gevaarlik kan wees.\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+R%C3%A9na+Rauch\" class=\"contributor-link\"\u003eRéna Rauch\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Réna Rauch","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47739781054627,"sku":"9781997476139","price":325.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781997476139_825f87af-49e7-44ac-bf03-c9242c41e90c.jpg?v=1780638685","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781997476139","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}