{"product_id":"9781997476436","title":"Verdagte 504","description":"\u003cp\u003eMidde-in die Israel-Hamas-oorlog word Ben Kirsten as spioen gejag. Mossad se oë wyk nie. Kaalvoet vlug hy deur die Negev-woestyn en beland in ’n gebroke dorp. Niemand daar is ongedeerd nie. Elf weeskinders beveg hul vrese, totdat ŉ missiel die rowe afruk.\n\nWanneer die wêreld om jou toeklap, gaan iets dieper oop, en Ben vind liefde, waarvoor daar in oorlogstyd min plek is. Dit het egter ’n prys.\n\nSonder dokumente vlug hy suidwaarts, Kaapstad toe. Oorlewing word ’n dobbelspel: gevaarlike grense, verraderlike waters, en in die donker greep van hoop en verlies worstel hy ook met God.\n\nOm onskuldig te wees, beteken nie jy is veilig nie.\u003c\/p\u003e\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=Author+Elsab%C3%A9+Welman\" class=\"contributor-link\"\u003eElsabé Welman\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\u003c\/div\u003e","brand":"Elsabé Welman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47908378247331,"sku":"9781997476436","price":266.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/rn-image_picker_lib_temp_83223493-fb30-4b1d-83f2-f977b18a18e3.jpg?v=1784569172","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781997476436","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}