{"product_id":"9781998951161","title":"Publieke Teologie as Profetiese Teologie?","description":"\u003cp\u003e'Hierdie werk bied 'n kritiese beskouing van die sosio-ekklesiologiese implikasies van die drieërlei amp in die teologie van Karl Barth aan. Die fokus op die munus triplex in Barth se teologie word egter binne 'n groter vraagstelling geplaas, vandaar die verwysing na publieke teologie en profetiese teologie in die titel. Dit alles gebeur vanuit die bespreking van die diskoerse oor, en trajekte van, publieke teologie en profetiese teologie in Suid-Afrika. Die deeglike werk in hierdie boek lewer nie net 'n belangrike bydrae ten opsigte van Barth-resepsie in Suid-Afrika nie, maar ook dien dit as pleidooi en argument vir 'n volgehoue bemoeienis met Barth se teologie vir ons teologiese gesprekke vandag. Dit herinner so bietjie aan Willie Jonker se opmerking dat Barth dalk nie agter ons nie maar moontlik nog voor ons lê!' - Prof. Robert Vosloo, Universiteit Stellenbosch, Suid-Afrika\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Martin+Laubscher\" class=\"contributor-link\"\u003eMartin Laubscher\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+SAAWK\" class=\"contributor-link\"\u003eSAAWK\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Martin Laubscher,SAAWK","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47382890807459,"sku":"9781998951161","price":385.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9781998951161_aad66c36-8de7-4ae8-a394-d71251815be1.jpg?v=1776620171","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9781998951161","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}