{"product_id":"9789000037605","title":"Meer bek as binnegoed - idiome Bordspeletjie","description":"\u003cp\u003e'n Bordspeletjie oor idiome is net die oortjies van die seekoei van ATKV-projekte wat Afrikaans bevorder. As jy 'n Afrikaans-onderwyseres is, onthou dat Afrikaanse idiome nie vir die kinders bokant hulle vuurmaakplek hoef te wees nie. En wat gesinne betref, sal almal hier hulle 'n papie kan lag as gevolg van die pret wat die speletjie bied.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEsmé du Toit, Takvoog van die ATKV-jeugtak Prieska en van Hoërskool Prieska, en Mercia Eksteen, hoofbestuurder: kommunikasie, ATKV, praat met Naomi Meyer oor die bordspeletjie “Meer bek as binnegoed”.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eEsmé en Mercia, ek sien die ATKV is betrokke by 'n Afrikaanse bordspeletjie met die naam “Meer bek as binnegoed”. Nogal ironies, want die speletjie lyk vir my of dit nogal heelwat om die lyf het! Afrikaanse idiome is besig om al meer in onbruik te raak. Of is dit nie so nie? Vertel my asseblief van die bordspeletjie. Waar het die idee hiervoor vandaan gekom?\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+ATKV\" class=\"contributor-link\"\u003eATKV\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"ATKV","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47380002177187,"sku":"9789000037605","price":470.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9789000037605_bbc7d96f-98ca-4296-88ed-071dd18b519a.jpg?v=1776621058","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9789000037605","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}