{"product_id":"9789000041664","title":"Nuut, alles nuut","description":"\u003cp\u003eGedigte en gebede oor die naweek wat die wêreld verander het. Hierdie digbundel begin met sewe gedigte van sewe strofes elk in ŉ elegies-verhalende styl. Hierdie gedigte besin en herleef Jesus se lydenstyd met die sewe temas:\u003cbr\u003e\u003cbr\u003e1) Sewe profesieë oor Jesus se laaste dae,\u003cbr\u003e2) Sewe woorde in die Tuin van Getsemane,\u003cbr\u003e3) Sewe woorde in die hof,\u003cbr\u003e4) Sewe herinneringe langs Via Dolorosa,\u003cbr\u003e5) Sewe kruiswoorde,\u003cbr\u003e6) Sewe trane by sy begrafnis, en\u003cbr\u003e7) Sewe opstandingswoorde.\u003cbr\u003e\u003cbr\u003eTer afsluiting is daar ŉ versameling gedigte en gebede uit die skrywer se Paasroman, Aangeraak in die maalstroom van die Paasgebeure.\u003cbr\u003e“In donkerste donkerte \/ met sy keel kurkdroog, brandend \/ die Heer van die hele skepping \/ smeek Skrifvervullend: 'Ek is dors.'” (Jesus van Nasaret)\u003c\/p\u003e\n\u003cdiv class=\"book-contributors\"\u003e\n  \u003cp class=\"contributor-item\"\u003e\n    \u003cspan class=\"contributor-role\"\u003eAuthor\u003c\/span\u003e\n    \u003ca href=\"\/search?q=Author+Jopie+Coetzee\" class=\"contributor-link\"\u003eJopie Coetzee\u003c\/a\u003e\n  \u003c\/p\u003e\n\u003c\/div\u003e","brand":"Jopie Coetzee","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":47395108126883,"sku":"9789000041664","price":300.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/img_9789000041664_fafc8af6-1aab-410a-93c6-57f823af96e1.jpg?v=1776805696","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/9789000041664","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}