{"product_id":"afskop-na-liefde-grootdruk","title":"Afskop na Liefde - Grootdruk","description":"\u003cp\u003eMika Krige, skrumskakel van die Jacaranda Braves, reageer briljant op die spel wat voor haar ontvou. Haar stiefbroer se dreigemente en haar vrees vir mislukking hou haar persoonlike spelplan terug.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eTiaan Morkel is aanmatigend. Sy wys sy hulp om met boks-skoppe te help, van die hand, sy hou nie van aantreklike mans nie. Tog moet sy haar trots sluk, sy het hom nodig. Met gevaar wat terugkeer en gevoelens wat verdiep, moet hulle besluit: speel hulle saam tot die eindfluitjie blaas, of verloor hulle die spel langs die veld?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eElke afskop hou ’n nuwe geleentheid in. Om dit prakties toe te pas, is makliker gesê as gedaan.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Elsab%C3%A9+Welman\"\u003eElsabé Welman\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Elsabé Welman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48106552066211,"sku":"9780639749464","price":320.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/rn-image_picker_lib_temp_333a6987-8951-4216-9261-18f75e22688e.jpg?v=1788988434","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/afskop-na-liefde-grootdruk","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}