{"product_id":"bek-vol-stories","title":"Bek vol stories","description":"\u003cp\u003eIn Bek vol stories word die daaglikse gang van sake op sy kop gekeer.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eAlledaagse mense word in buitengewone oomblikke vasgevang. Wat soos 'n gewone dag begin, ontspoor in iets onheilspellends.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eGeheime borrel uit, en niks is meer so eenvoudig soos dit lyk nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eStories wat jou laat lag, jou hart roer en jou soms onkant betrap. Wat jou laat besef dat die gevaarlikste dinge dikwels in die gewone skuil.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOntmoet 'n man wat dalk meer van rooikoppe weet as wat hy behoort, 'n huisvrou wie se wêreld begin verbrokkel, 'n bejaarde vrou wat haar vryheid herontdek op 'n brullende motorfiets, en 'n stil boer met geheime wat soos skadu's oor sy plaas hang.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Rita+Swanepoel\"\u003eRita Swanepoel\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Rita Swanepoel","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67664216555683,"sku":"9781776058587","price":207.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781776058587.jpg?v=1791837570","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/bek-vol-stories","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}