{"product_id":"die-marlyne-swemspan-speurders","title":"Die Marlyne: Swemspan Speurders","description":"\u003cp\u003eVier vriende het twee doelwitte: wen die wisselslagaflos en vind uit wat begrawe is by die verlate huis – voor dit verdwyn.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eCat voel te klein en te skaam en te vreemd in die nuwe dorp – tot haar bure, Keeya, Tumi en Neil, haar oorreed om by die swemklub aan te sluit en ook deel te word van hul Marlyn-bende. Die vier vriende kom onverwags op iets vreemds af.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWIE is die geheimsinnige delwer en WAT het hy by DIE VERLATE HUIS begrawe?\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOngelukkig werk speurwerk en swemkompetisies nie baie goed saam nie. Nietemin moet die Marlyne soos blits swem, vinnig dink en mooi saamwerk om genoeg bewyse in te samel voor die skelm dalk sy goed uitgrawe en wegkom met 'n misdaad.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Gisela+Lindeque\"\u003eGisela Lindeque\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Gisela Lindeque","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67963251294371,"sku":"9781048314984","price":220.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781048314984.jpg?v=1794766870","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/die-marlyne-swemspan-speurders","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}