{"product_id":"die-nasionale-vrouemonument","title":"Die Nasionale Vrouemonument","description":"\u003cp\u003eOp 16 Desember 2013 word die inwyding van die Nasionale Vrouemonument (NVM) in Bloemfontein van ‘n eeu tevore feestelik in herhinnering geroep.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eOok is dit dan nou gepas om te besin oor die simboliek van hierdie monumentale gedenkteken en watter betekenis dit vir die moderne Suid-Afrikaner het, veral vanuit die perspektief van die maatskaplike veranderings wat oor die afgelope eeu in Suid-Afrika ‘n werklikheid geword het.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Marthinus+van+Bart\"\u003eMarthinus van Bart\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Marthinus van Bart","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67959996743843,"sku":"9780620582797","price":200.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780620582797.jpg?v=1794739801","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/die-nasionale-vrouemonument","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}