{"product_id":"klonte-sout-grootdruk","title":"Klonte Sout - Grootdruk","description":"\u003cp\u003e’n Siektetoestand laat Arno en Orna kinderloos. Sy argeloosheid daaroor verwoes hulle huwelik. Ewald se vrou beswyk aan komplikasies na ’n motorongeluk en laat haar man Ewald en hul baba agter. Wedersydse ondersteuning tussen Orna en Ewald laat die vonke spat. Orna en Ewald se Niemand-sal-weet-nie word almal-gaan-weet toe Orna aangekla word van moord.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie spanning is ondraaglik en veroorsaak wantroue teen mekaar, veral met verdoemende bewyse op hande. Verskuilde geheime word ontbloot en nie een van die partye weet of hulle die Klonte Sout kan verwerk nie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Elsab%C3%A9+Welman\"\u003eElsabé Welman\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Elsabé Welman","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":48106552361123,"sku":"9780639749471","price":350.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/rn-image_picker_lib_temp_7770859b-f2b2-4119-9617-14046d7ce27d.jpg?v=1788988396","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/klonte-sout-grootdruk","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}