{"product_id":"oor-n-kat-en-n-boom","title":"Oor ’n kat en ’n boom","description":"\u003cp\u003e\u003cem\u003eIs liefde genoeg? \u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eFransien verlaat die plaas ná haar man se dood en begin ’n nuwe lewe in die stad. Haar lewe neem egter ’n ander wending toe sy besef sy is swanger. Gaan die baba ’n struikelblok in haar nuwe lewe wees, of ’n kans op geluk? Haar aantreklike buurman, Martyn, se hulp is eers ongewens, maar word metteryyd onontbeerlik. Dan is daar Fransien se broer wat haar lewe kompliseer met sy onbetroubare lewenswyse. En Bella, aanvanklik ’n goeie vriendin, laat Fransien op ’n kritieke tydstip in haar lewe in die steek.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eKan die liefde alle probleme oorwin? \u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cstrong\u003eFransien herken die swaarkry in hom. Albei het moeilike tye beleef wat hulle nou kan agterlaat.\u003c\/strong\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Bep+du+Toit\"\u003eBep du Toit\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:ROMANZA+JANUARIE+2027\"\u003eROMANZA JANUARIE 2027\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Bep du Toit,ROMANZA JANUARIE 2027","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67877176082595,"sku":"9781779871879","price":103.5,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779871879.jpg?v=1793913644","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/oor-n-kat-en-n-boom","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}