{"product_id":"pelgrimstog-na-fluisterboom","title":"Pelgrimstog na Fluisterboom","description":"\u003cp\u003e\u003cem\u003e\u003cstrong\u003eJohanna de Beer gee op. \u003c\/strong\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cem\u003e\u003cstrong\u003eKinders uit die huis, werkloos en haar huwelik op die rotse, voel sy soos die Groot Wewer se stiefkind. \u003c\/strong\u003e\u003c\/em\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eSy het die hond, haar kinders en man gegroet en is reg om die pille in haar hand te drink en te sterf, toe tref die strandbal haar.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDie Groot Wewer het ander planne vir Johanna. \"Gaan Fluisterboom toe\", kom die opdrag. Johanna gaan, want Johanna is nuuskierig, hardkoppig, trots en dalk so effens moeilik want sy ervaar menopouse én ŉ middeljarekrisis.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eWie is Johanna de Beer noudat haar beste jare agter haar lê? Wat wil die Groot Wewer van haar hê? As jy op die spits van die berg staan, kan by baie ver sien en as jou tone oor die afgrond hang, kry jy klarigheid.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Ronnie+van+Jaarsveld\"\u003eRonnie van Jaarsveld\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Ronnie van Jaarsveld","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67963251392675,"sku":"9781779881847","price":297.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781779881847.jpg?v=1794767030","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/pelgrimstog-na-fluisterboom","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}