{"product_id":"siektes-en-parasiete-by-beeste-skape-en-bokke","title":"Siektes en Parasiete by Beeste, Skape en Bokke","description":"\u003cp\u003eDie boek is bedoel om vee-eienaars te bemagtig deur middel van inligting oor veesiektes en parasiete. Dit moet geensins beskou word as 'n plaasvervanger vir veterinêre diagnose en behandeling, wat onmisbaar is. In dieselfde trant moet die entings- en doserings programme in die boek slegs as 'n riglyn gebruik word omdat elke plaas sy eie spesifieke toestande het. Die programme wat gegee word kan in samewerking met die advies van 'n plaaslike veearts gebruik word. Die siektes in die boek word opgedeel volgens simptome en word dan alfabeties gerangskik in elke seksie.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eA4, volkleur, sagteband, 216 bladsye Inentingsprogramme en doseringstrategieë word verskaf, en die chemiese groepe en metodes wat gebruik word vir die beheer van inwendige en uitwendige parasiete word bespreek. Die boek bevat foto's van die mees algemene siektetoestande, parasiete en giftige plante.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDiagramme wat die lewensiklusse van belangrike parasiete illustreer, word ook verskaf. A4, volkleur, sagteband, 216 bladsye\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Kejafa\"\u003eKejafa\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Kejafa","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67654403719331,"sku":"9780620377941","price":870.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780620377941.jpg?v=1791660782","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/siektes-en-parasiete-by-beeste-skape-en-bokke","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}