{"product_id":"siektes-en-parasiete-by-skape-en-bokke","title":"Siektes en Parasiete by Skape en Bokke","description":"\u003cp\u003eHierdie boek gee boere oorsig oor bestuur, voeding, die oorsake en diagnose van siektes by skape en bokke. Afsonderlike hoofstukke word gewy aan die mees algemene siektes, inwendige parasiete, uitwendige parasiete en die oorsaak van vergiftiging by kleinvee. Inentingsprogramme en doseringstrategieë word verskaf, en die chemiese groepe en metodes wat gebruik word vir die beheer van inwendige en uitwendige parasiete word bespreek. Die boek bevat foto's van die mees algemene siektetoestande, parasiete en giftige plante.\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003eDiagramme wat die lewensiklusse van belangrike parasiete illustreer, word ook verskaf. A4, volkleur, sagteband, 216 bladsye\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Pamela+Oberem\"\u003ePamela Oberem\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e\n\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Peter+Oberem\"\u003ePeter Oberem\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Pamela Oberem,Peter Oberem","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67654404014243,"sku":"9780620495622","price":850.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9780620495622.jpg?v=1791661741","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/siektes-en-parasiete-by-skape-en-bokke","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}