{"product_id":"teen-die-wydheid-in","title":"Teen die wydheid in","description":"\u003cp\u003edie grassaad aarsel                                                                                                                   \n’n oomblik in die wind\ndaal af om te ontkiem\n \nHierdie bundel bevat verse van liefde en verlies. Ná die sinlose geweld van ’n plaasaanval is daar wel troos te vind in die natuur met sy seisoene van droogte en herlewing. En natuurlik ook in die digkuns met sy beswerende formuleringskrag. teen die wydheid in is die digter se debuut.\u003c\/p\u003e\u003cp\u003e\u003cspan\u003eAuthor\u003c\/span\u003e \u003ca href=\"\/search?q=author:Sunita+Keyser\"\u003eSunita Keyser\u003c\/a\u003e\u003c\/p\u003e","brand":"Sunita Keyser","offers":[{"title":"Default Title","offer_id":67959998021795,"sku":"9781066579440","price":270.0,"currency_code":"ZAR","in_stock":true}],"thumbnail_url":"\/\/cdn.shopify.com\/s\/files\/1\/0741\/7836\/3555\/files\/9781066579440.jpg?v=1794741236","url":"https:\/\/graffitibooks.co.za\/products\/teen-die-wydheid-in","provider":"Graffiti Books","version":"1.0","type":"link"}