Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780795801068 | Published: March 1, 2016 |

Verlorenkop

Verlorenkop

Regular price R 80
Regular price R 0 Sale price R 80
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Jo is haar lewe lank al aan die vlug: van haar familie en die plaas Verlorenkoppe; van die land se beklemmende politiek; van haar eie seksualiteit. Haar expat-lewe in die VSA hink voort na haar kleuterseun se dood. Maar wanneer haar man ook sterf, moet Jo - bewapen met haar tannie Christine se vroualleen-plaasdagboeke, en 'n aantal muses - oplaas in die Karoo tot self kom.

View full details