Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780796319180 | Published: April 1, 2016 |

Van Pollsmoor tot prediker

Van Pollsmoor tot prediker

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 210
Regular price Sale price R 210
Out of print
VAT included.

Jaun Truter was 'n gangster in die ergste graad: noem dit maar: dwelms, aanranding, afpersing, en betrokkenheid by die Russiese mafia in Kaapstad. God gryp in op sy lewe op 'n baie tasbare en hoorbare manier en Jaun gaan tronk toe. Híér leer hy om van voor af te begin ... Hierdie is 'n aangrypende verhaal van God se beskermende hand en hoe Hy nie sy kinders laat gaan nie.

Author Jaun Truter

Author Leon Steenkamp

View full details