1
/
of
1
ISBN: 9780798178846 | Published: April 9, 2019 |
#PresiesAnders 3: Somerskool en Spoke
#PresiesAnders 3: Somerskool en Spoke
Author:Cecilia Steyn
Regular price
R 185
Regular price
R 0
Sale price
R 185
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Zoe oortuig haar tweelingsussie om na 'n somerskool te gaan, maar sy wil eintlik net die plaaslike spook ontmoet wat volgens legende op die kampus dwaal. Zoya mag net nie uitvind dat daar 'n spook is nie, want sy is doodbang! Sommer gou is Zoya se senuwees op hol . . . En dis nie net omdat mislike Queen Bee Beula byna 'n groot ramp veroorsaak nie. Kan dit wees dat die tweeling se ouer broer Zane se hart gebreek is deur die berugte kampusspook?
Author Cecilia Steyn
Share
