ISBN: 9781775841012 | Published: December 1, 2013 |
Sasol Oorsiglys van Voëls in Suider-Afrika
Sasol Oorsiglys van Voëls in Suider-Afrika
Cannot be ordered — this title is out of print
Couldn't load pickup availability
Checklist of Birds in Southern Africa is lank al 'n gewilde hulpbron en is nou ook in Afrikaans beskikbaar. Dit bevat 'n lys van al die voëls wat in die streek te sien is, en bied 'n eenvoudige metode om aan te dui waar en wanneer jy hulle waargeneem het.In gerieflike sakformaat bied dit:Kruisverwysings na Sasol Voëls van Suider-Afrika, vierde uitgawe; Ses kolumme vir veelvuldige waarnemings op ses verskillende plekke; Jongste name van alle Suider-Afrikaanse voëls; Endemiese en bedreigingstatus. Sal verwelkom word deur die streek se voëlkykers wat hulle waarnemings in Afrikaans wil nasien en opteken.
Author BirdLife South Africa
Share
