ISBN: x9215 | Published: September 4, 2025 |
Skrywersplakkate
Skrywersplakkate
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
'n Stel van 12 A2 plakkate van Hertzogprywenners en ander literêre reuse.
Die Hertzogprys is 'n bekroning wat toegeken word deur die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns. Dit word jaarliks toegeken aan 'n skrywer met hoogstaande werk, beurtelings, in die veld van drama, poësie of prosa. Die jaarlikse wenner word bepaal deur die Letterkundekommissie van die SA Akademie. Die toekenning van die prys is onderhewig aan bekragtiging deur die Akademieraad. Dit word beskou as die hoogste eer wat 'n Afrikaanse skrywer kan toekom.
Author Hertzogpryswenners
Author SAAWK
Share
