1
/
of
1
ISBN: 9781997464730 | Published: September 17, 2026 | Paperback
2027 A5 Dagbeplanner Stormie Omartian (Kunsleer met Rits)
2027 A5 Dagbeplanner Stormie Omartian (Kunsleer met Rits)
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:CAD
Author:Stormie Omartian
Regular price
R 350
Regular price
Sale price
R 350
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Die Stormie Omartian Dagbeplanner 2027 sal lesers bemoedig en inspireer met maandelikse oordenkings en daaglikse aanhalings. Hierdie dagbeplanner sal mense nie net help om hul lewe agtermekaar te kry nie, dit sal hulle ook inspireer tot ’n dieper verhouding met God.
Die inhoud bestaan uit:
- Maandelikse artikels en daaglikse aanhalings
- Kalenders vir elke maand
- ’n Bladsy per dag vir afsprake, doen-lysie en notas
- Suid-Afrikaanse skoolkwartale en openbare vakansiedae vir Suid-Afrika, Namibië en Botswana
- Jaarbeplanners en kalenders vir 2027 en 2028
- Ekstra notabladsye agterin
- 224 x 169 mm, kunsleer met rits, met ’n merklint om jou plek aan te dui
Author CAD
Author Stormie Omartian
Share
