Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780638010701 | Published: September 17, 2026 | Paperback

2027 Dagbeplanner Sy Liefde Het Geen Einde Nie

2027 Dagbeplanner Sy Liefde Het Geen Einde Nie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:Cad
Regular price R 100
Regular price Sale price R 100
Out of print
VAT included.

Die Sy Liefde Het Geen Einde Nie Dagbeplanner 2027 is ’n praktiese 12-maande-dagbeplanner. Die beplanner kan gerieflik plat oopmaak en dit bevat ’n inspirerende teksvers vir elke week en meer as genoeg plek vir aantekeninge.

Hierdie dagbeplanner bied die volgende:

  • Weekbeplanner vir Januarie 2027 tot Desember 2027
  • ’n Kalender vir 2027 en 2028
  • ’n Lys openbare vakansiedae
  • ’n Inspirerende teksvers vir elke week
  • Plek vir adresse en telefoonnommers en ekstra notas
  • 118 eenkleur-bladsye

Author Cad

View full details