Skip to product information
1 of 1

ISBN: 6001651063837 | Published: December 1, 2016 |

Genade EdeLAGbare CD

Genade EdeLAGbare CD

Author:RSG
Regular price R 200
Regular price Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Met 'n Keur uit Genade! EdeLAGbare oortref Ian Wessels (samesteller en voorleser) en die RSG-luisteraars hulself met lekkerlag en lekkerluister hofhumor wat beslis in almal se smaak sal val. Regters, landdroste, staatsaanklaers, advokate, prokureurs, tolke, polisiemanne, spietkops, maatskaplike werkers, getuies en almal wat al paaie met die hof gekruis het, is gewillige 'slagoffers' van die skreeusnaakse bydraes.
Ian Wessels se doel was om 'n versamelde humoristiese werk met behulp van RSG- luisteraars se bydraes saam te stel. Sommige bydraes laat vergange tye van polisiepatrollies te perd of te fiets herleef, terwyl ander met deernis kyk na mense vir wie die reguit paadjie of 'de smalle weg' darem net te eentonig is.

View full details