Skip to product information
1 of 1

ISBN: 6006937159105 | Published: February 26, 2024 |

101 Seëninge vir 'n vreugdevolle lewe

101 Seëninge vir 'n vreugdevolle lewe

Author:CAD
Regular price R 89
Regular price Sale price R 89
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Wil jy 'n vriendin bemoedig wat deur 'n moeilike tyd gaan? Wil jy vir 'n geliefde wys jy gee om?

Die 101 teksverse en bemoedigende aanhalings in 101 Seëninge vir 'n vreugdevolle lewe is ideaal om 'n bietjie vreugde te bring vir 'n kosbare vriendin of geliefde. Gee die hele boksie net so as 'n geskenkie, of deel 'n bemoedigende kaartjie met enigeen wat 'n spesiale gedagte vir die dag nodig het.

Die 51 volkleur-kaartjies is verpak in 'n stewige boksie met 'n deksel.

Author CAD

View full details