1
/
of
1
ISBN: 6006937159570 | Published: February 26, 2024 |
Krag Uit Die Woord Afrikaans Cards In Tin
Krag Uit Die Woord Afrikaans Cards In Tin
Author:CAD
Regular price
R 249
Regular price
Sale price
R 249
VAT included.
Dispatch within 7–14 working days
Couldn't load pickup availability
Moenie dat die lewe se besig-wees jou daarvan weerhou om God se teenwoordigheid te beleef nie! Die 150 kort dagstukke van Krag uit die Woord is die perfekte dosis daaglikse wysheid om mans God se nabyheid kragtig te laat ervaar.
Die 75 tweekleur-kaartjies kom in 'n handige blikkie en het 'n dagstuk deur Andrew Murray en meegaande teksvers aan elke kant. 'n Pragtige geskenk vir enige pa of oupa.
Author CAD
Share
