Skip to product information
1 of 1

ISBN: 6006937161443 | Published: February 26, 2024 |

Bybel-Vasvra - Meer As 580 Bybelraai-Vrae Kaartspeletjie

Bybel-Vasvra - Meer As 580 Bybelraai-Vrae Kaartspeletjie

Author:CAD
Regular price R 119
Regular price Sale price R 119
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Bring kwaliteit-tyd saam deur as gesin met hierdie vasvra-speletjie! Bybel-vasvra is 'n kaartspeletjie ontwerp om jou Bybelkennis uit te brei met prettige vrae.

Die meer as 580 vrae sluit vrae oor die volgende kategorieë in:
• Ou-Testamentiese karakters
• Nuwe-Testamentiese karakters
• Voorwerpe en gebeurtenisse
• Plekke
• Syfers
• Algemeen

Dit is ideaal vir enige speletjiesaand, asook vir gesinne, jeugwerkers en Sondagskool.

Author CAD

View full details