ISBN: 6006937178120 | Published: April 13, 2026 |
Sy Troue Liefde Vul die Aarde: Magnetiese Notaboekie met Potlood
Sy Troue Liefde Vul die Aarde: Magnetiese Notaboekie met Potlood
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
Bring 'n glimlag na jou geliefde se gesig elke keer wanneer sy haar inkopielys invul of notas maak op die Sy Troue Liefde Vul die Aarde Afrikaans Magnetiese Notaboekie met Potlood.
Die praktiese magnetiese notaboek heg aan enige metaaloppervlak soos 'n yskas, kasdeur of selfs 'n metaal-afsuigkap in die kombuis.
Magnetiese Inkopielys
Sy Troue Liefde Vul die Aarde
Psalm 33:5
Tarentaal-reeks
70 gelinieerde velle
Maklik-afskeurbare bladsye
2 x sterk magnete
Sterk karton-agterbord
Potlood ingesluit
Lus om potlood vas te maak wanneer dit nie gebruik word nie
Verpak in 'n selfseël sakkie met hangetiket
Notaboekgrootte: 220 x 95 x 10 mm
Author CAD
Author Tarentaal Reeks
Share
