Skip to product information
1 of 1

ISBN: 6009707416828 | Published: January 30, 2021 |

Woordkrabbel bordspeletjie

Woordkrabbel bordspeletjie

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Author:RGS5172
Regular price R 390
Regular price R 0 Sale price R 390
Out of print
VAT included.

'n Klassieke blokkiesraaisel-uitdagingspel vir twee tot vier spelers. Ouderdom 8+.

Die objektief van die spel is om meer punte te versamel as die ander spelers.

Spelers wen meer punte van plasing van die letterblokkies wat 'n enkel letter vertoon op die bord.

Elke blokkie moet 'n woord vorm wat in kruisvorm lees vanaf links na regs in rye of afwaarts in die kolom soos ingesluit in enige standaard woordeboek.

Vir 2-4 spelers.
Inhoud
• 1 Speelbord
• 102 Letterteëls
• 4 Woordrakkies
• 1 Teëlsakkie
• Instruksies

Author RGS5172

View full details