Skip to product information
1 of 1

ISBN: 6009712540129 | Published: April 10, 2024 |

Spel Avontuur

Spel Avontuur

Author:RGS5207
Regular price R 200
Regular price R 0 Sale price R 200
Out of print
VAT included.

Dispatch within 1–3 working days

Tyd om ‘n avontuur deur die oerwoud te neem om die skatkis te vind wat in die grot versteek is. Maar pasop! Daar is gevare langs die pad!

Spel Avontuur is ‘n prettige manier om jou spelling te oefen of nuwe woorde te leer. Rol die dobbelsteen, spel jou woord korrek en beweeg langs die pootgedrukte pad. Kan jy die eerste een wees wat die skat bereik en wen?

Spelwoorde word in twee ouderdomsgroepe opgedeel: 7-9 jaar en 10+ jaar.

Geskik vir 2-6 spelers. Ouderdomme 7+.

Author RGS5207

View full details