1
/
of
1
ISBN: 6009712540181 | Published: April 10, 2024 |
10 x 3 Piece Woorde wat Rym
10 x 3 Piece Woorde wat Rym
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:RGS5212
Regular price
R 130
Regular price
R 0
Sale price
R 130
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Kinders sal pret hê om woorde met dieselfde eindklanke te identifiseer en te pas.
Woorde wat Rym stel jou kind op ‘n prettige manier bekend aan kort en lang vokaalfamilies sowel as agtervoegsels. Daar word van jou kind verwag om • prente wat rym • rymwoorde te pas terwyl hy die 10 selfkorrigerende 3-stuk hout legkaarte voltooi.
Hierdie speletjie sal jou kind help om visuele waarnemingsvaardighede, konsentrasie en fokus, ruimtelike bewustheid, logiese denke, probleemoplossing en hand-oog-koördinasie te ontwikkel. Sluit 8 aktiwiteite in.
Geskik vir 1-4 spelers. Ouderdomme 5+ jaar.
Author RGS5212
Share
