Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780143528081 | Published: January 1, 2012 |

Jou nuwe baba

Jou nuwe baba

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 260
Regular price R 0 Sale price R 260
Out of print
VAT included.

Bekommer jy jou oor hoekom jou baba huil? Kry jy nie genoeg slaap nie? Geen tyd vir jouself nie? Jou nuwe baba wys vir jou dat die oplossing vir al hierdie probleme, en baie ander, geleë is in jou begrip van jou baba se liggaamstaal en seine. Jy kan hierdie kennis gebruik om 'n buigsame roetine te skep wat om jou baba se behoeftes wentel en waardeur jy 'n plooibare skedule tot stand bring wat jou kind sal help om rustig en moeiteloos te slaap en kalm te wees wanneer hy of sy wakker is.

Author Megan Faure

View full details