Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780143530305 | Published: September 1, 2012 |

Heerlik and Maklik Hartskos

Heerlik and Maklik Hartskos

Estimated Shipping Widget will be displayed here!

Regular price R 235
Regular price R 0 Sale price R 235
Out of print
VAT included.

Heerlik en Maklik is 'n versameling resepte wat sy as 'n besige ma van 'n tweeling, kosstilis en -fotograaf, aan haar gesin en familie voorsit. Soms iets verbeeldingryks en bietjie ingewikkeld, maar meestal maklike en 'eerlike', onopgesmukte huiskos voorberei met 'n dosis liefde en entoesiasme en 'n knypie of twee kreatiwiteit en nuuskierigheid. Hartskos.

Author Alida Ryder

View full details