1
/
of
1
ISBN: 9780143538400 | Published: September 1, 2013 |
Kuns en aktiwiteite vir meisies
Kuns en aktiwiteite vir meisies
Estimated Shipping Widget will be displayed here!
Author:DK
Regular price
R 180
Regular price
R 0
Sale price
R 180
VAT included.
Couldn't load pickup availability
Hierdie boek is propvol handwerk, resepte, speletjies en aktiwiteite vir meisies wat kreatief wil raak en nuwe dinge wil probeer - van hoe om smaaklike vrugte en groente te kweek tot hoe om jou meubels te verfraai. Binne-in is daar baie dinge om te doen, of jy alleen of saam met jou vriendinne is. Binne of buite, reen of sonskyn, daar's pret vir alle geleenthede. Of jy 'n piekniek beplan, jou slaapkamer se voorkoms verander, of lekkernye vir 'n middernagfees bak, dit is presies die boek vir jou!
Author DK
Share
