Skip to product information
1 of 1

ISBN: 9780143538455 | Published: November 1, 2013 |

Kook uit die hart

Kook uit die hart

Regular price R 270
Regular price R 0 Sale price R 270
Out of print
VAT included.

Cannot be ordered — this title is out of print

Hier is resepte spesiaal geskep om by jou luim te pas - kos wat jou sal opkikker wanneer jy bedruk voel, wat jou vierings ekstra plesierig sal maak, 'n romantiese geleentheid sal laat uitblom tot iets fantasties, oomblikke van kalmte en rus sal verdiep, en selfs vir daardie dae voorsien wanneer jy te lui voel om te kook maar steeds jouself en jou gesin moet voer.

Put inspirasie uit Alida Ryder se entoesiasme, haar vars idees en haar maklike resepte, en kook mondwaterkos, wat jou bui ook al is.

Alida Ryder se eerste boek, Heerlik & Maklik, is in 2012 deur Penguin Suid-Afrika uitgegee. By haar bekwaamheid in die kombuis, is sy ook nog voedselstilis, fotograaf en bekroonde blog-skrywer, en die moeder van 'n tweeling.

Author Alida Ryder

View full details