1
/
of
1
ISBN: 9780143538486 | Published: March 1, 2014 |
Bomskok
Bomskok
Author:Tinus Horn
Author:SAAWK
Regular price
R 300
Regular price
R 0
Sale price
R 300
VAT included.
Dispatch within 1–3 working days
Couldn't load pickup availability
1989. Apartheid is in sy maai, en die verhaal van sy bloedige einde, wat die regering tot elke prys wil stil hou, word weekliks op die voorblad van Vryheid op Vrydag, 'n koerantjie in Newtown, uitgeblaker. En die manne van Sektor C, 'n geheime polisietaakmag, is op hulle spoor. Die redakteur
wag in spanning op die Groot Storie wat die regering tot 'n val gaan bring. Maar oorvloedige seks en geweld kom alewig in die pad, soos hulle gewoonte mos is.
Author Tinus Horn
Author SAAWK
Share
